BloemQ4U Vehicle Registrations
ReviewsReviewsReviews
Baie dankie vir julle wonderlike diens Susan. Sien jou weer vir die ander vertuie. Julle is spesiaal.
-Ernest en Dorette, Bloemfontein

Dis die beste diens wat ek nou in 'n lang tyd gesien of van gehoor het. Well done vir jou en jou span!!!!
-J le Roux, Bloemfontein

Wow, you are absolutely on top of your game, thank you, I am definiitely going to be keeping your details. Thanks a ton.
-Adam, Chery Kempton Park

Baie dankie waardeer opreg. Julle is so behulpsaam en gedissiplineerd. Min mense kan mens so mooi help. Salueer julle diens.
-S Wapad, Bloemfontein

Julle is net die beste! Ek is soooo bly ons het by julle beland! Voortaan sal julle al ons voertuie hanteer.
-F Olivier, Bloemfontein

Goeie môre, ons het die nuwe lisensie ontvang. Wil graag sê ons waardeer jul flinke en vriendelike diens, baie dankie daarvoor. Julle is sterre.
-PC Wentzel, Bloemfontein

Ek bevestig net ek het pas my dokumente gekry, baie dankie. Dankie tog daar is mense soos julle vir mense soos ons! Uitstekende werk.
-Riana Scheepers, Bloemfontein

Julle diens is PUIK✩
-Suné Jansen van Nieuwenhuizen, Bloemfontein

Baie dankie vir julle hulp en goeie diens om die Volksie op my man se naam te sit. Die papierwerk en reëlings voor die tyd was flink en vinnig en Manie se kom haal en terugbring van die motor was betyds en vriendelik. Ons sal julle enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel.
-Minette, Bloemfontein

I just wanted to thank you for the amazing service we received from you. We really were struggling to get this car sorted out - having been purchased from a deceased estate. There was just lots of paperwork and issues on the Western Cape Traffic Department side. It became an absolute nightmare, and although I love my little car (mouse) I was actually regretting having purchased her. We couldn't believe how easy it was to work through you - and get things back on track. She is now legal, and registered in our name. Very much appreciated!
-Louise Freeman, Cape Town

Ek is stom geslaan met julle diens!!! Dis mos diens soos ons gewoond was!!! BAIE dankie, ek het so opgesien die hele Feestyd na die uitstappie, min geweet jul gaan dit so pynloos maak. Vreeslik dankie, ek het groot waardering daarvoor en sal julle dienste beslis aanbeveel sover ek gaan. Vriendelike groete.
-Christelle Fick, Bloemfontein

Ons het nie woorde om ons dank vir julle puik diens uit te spreek nie. Ons voel eintlik skaam dat ons so min vir die uitstekende diens betaal het. As ek dink hoe ons in die verlede gesukkel het, is hierdie 'n wonderlike geskenk. Nogmaals baie dankie.
-Prof. Johan Janse van Rensburg, Bloemfontein

Wat 'n lekker gevoel om net hier in my huis te sit en Susan en Dian het al my voertuie se her-registrasies en verandering van eienaar en ook nuwe lisensies gedoen, en alles in een dag wat my seker 3 dae sou geneem het. Dis net 'n groot voorreg om sulke mense hier in Bloemfontein te kan hê, want voorheen in JHB het dit my ure per dag gekos om dit te doen en met hulle diens hier was dit net 'n plesier. Nogmaals baie DANKIE Susan en Dian
-Jakkie Smit, Bloemfontein

Baie dankie ons is sprakeloos met die registrasie van ons motor nog nooit sulke vinnige diens ontvang van ander registrasie maatskappye nie. Groete JJ&EA
-EA Castelyn, Bloemfontein

Baie opregte dank vir eersteklas puik diens! Jul besigheid is vir ons goud werd. Jul kliëntediens is uitstaande. Groete tot my volgende lisensie hernuwing!
-Eryl Barnard, Bloemfontein

Good morning Susan,
Thankyou so much for acquiring and delivering the renewal licence for my wife's VW Polo. It was a pleasant change in this current day and age to work with your organisation after repeated disappointments with large so called customer focussed organisations. To find someone who is so efficient and delivers as promised is simply a lovely feeling! I will gladly endorse your business to anyone who has a need and I wish you all the best.
Kind regards
-Richard Austin, Bloemfontein

Ek het nou die beste ervaring gehad met Dian van BloemQ4U. Hy het ons kar op my naam gesit vir ons, vir ons die kar deur die padwaardigheidstoets gesit en vir my al die vorms gegee vir die volgende eienaar om dit op sy naam oor te dra. Dit was 'n fees, ek het nie nodig gehad om eers my huis te verlaat vir enige van hierdie goed nie, nie in een ry gaan staan nie. Dian doen alles vir 'n mens.
Dian jy het dinge genuine baie maklik gemaak. Baie dankie!
- Heinrich & Jani Prinsloo, Bloemfontein

Dear Dian and Susan,
Please accept my apologies for not having done this sooner but your service was far beyond the call of "normal" for me to have ignored it. I would like to say a massive thank you to you both for the most amazing and professional service that you extended to me when you registered my trailers and bakkie last month, even collecting me to pick up my bakkie from the other side of Bloem, truly great service. Thank you both, what a pleasure it was dealing with you and may your business grow from strength to strength. Go well.
- Boerie Hume, Bloemspruit

Will never do this myself again. Dian you guys are the Best. Luv dealing with you & Susan.
- Mary du Plessis, Bloemfontein

I have not yet in Bloemfontein dealt with such a fast and efficient company... Delivered documents and licence with number plate 30km outside of Bloem within 24hrs!! An amazing time saving exercise with a friendly smile!! Bloemfontein needs more companies with your guys' business ethics!! Well done!!
- Nicholas Mitchell, Bloemfontein

Baie dankie vir julle uitsonderlike diens, julle is vinnig, vriendelik en professioneel, ek gaan verseker weer van julle gebruik maak en gaan almal van julle vertel!!! Julle het my baie tyd gespaar en om nie eers van die stres en frustrasie te praat nie! Hou aan om sulke puik diens te lewer, deesdae 'n skaarste - goedkoop, goeie diens!
- Sanet Möhr, Bloemfontein

Baie dankie vir die goeie diens. As ek weer in Bloem moet registreer sal ek julle definitief laat weet.
- Johan du Plessis, Kemptonpark

Hi almal, hulle diens is uitstekend!!!! Baie dankie vir alles sover!
- Le Roux Fourie, Bloemfontein

I must comment on your excellent service and will happily refer any clients that may need your services in that part of the country.
- Richard Grotz, Johannesburg

Baie dankie vir jou puik diens.
- Kobus Slabbert, Bloemfontein

Baie dankie vir jul flinke diens, ek waardeer dit baie.
- Lizette van der Walt, Pretoria

Ek kan BloemQ4U sterk aanbeveel. Hul doen maandeliks my hernuwings, padwaardigheid asook nuwe registrasies.
- Janet Mathewson, Bloemfontein